Tuisblad
Oorsig
Skool
Nuus
Kalender
Inligting
Kontak Ons

 

Namiddagsorg

Die namiddagsorg word behartig deur gekwalifiseerde dames.  Die leerders word verdeel in afsonderlike grade in die Grondslagfase.  Vanaf Graad 4 tot 7 is daar gekombineerde klasse.  Die namiddagsorg by President Brand bied aan leerders die geleentheid om in ‘n rustige atmosfeer hulle tuiswerk te doen en aan Buitemuurse Aktiwiteite deel te neem.  Verder is leerders ook veilig onder toesig.  Daar is reeds vanaf direk na skool toesig vir leerders en vir die ouers wat laat werk, is daar toesig tot en met 17:30. 

Die kostes verbonde aan die namiddagsorg is baie billik, aangesien ons graag hiermee ‘n diens aan ons ouers wil lewer.

  © 2007 President Brand Primêre Skool. Alle Regte Voorbehou. Privacy Policy Disclaimer Ontwerp deur Centerweb
 
Benodig Flash Player.
Beste met 1024 x 768 skerm resolusie.