Tuisblad
Oorsig
Skool
Nuus
Kalender
Inligting
Kontak Ons

 

Visie en Missie

Ons onderneem verder om:

  • skoolgaan vir u kind 'n vreugde te maak
  • u kind te aanvaar soos hy/sy is en nie te vergelyk met ander kinders nie
  • u kind met eerbied te behandel
  • u kind wat vir u kosbaar is nie hardhandig te behandel nie en soms maar foutjies oor te sien,  want ons is almal feilbaar en nie elke dag dieselfde nie
  • hom/haar te leer lag as hy/sy nie voel na lag nie, maar ook dat dit nie 'n skande is om te huil nie
  • hom/haar te leer om uit hulle eie foute te leer.
  © 2007 President Brand Primêre Skool. Alle Regte Voorbehou. Privacy Policy Disclaimer Ontwerp deur Centerweb
 
Benodig Flash Player.
Beste met 1024 x 768 skerm resolusie.