Skoolwapen
Die skool se wapen is die oorspronklike wapen van President JH Brand se familie. Nadat goedkeuring verleen is deur die familie is hulle familiewapen dan vanaf 25 November 1919 as amptelike wapen van die skool aanvaar en gebruik.