Tuisblad
Oorsig
Skool
Nuus
Kalender
Inligting
Kontak Ons

 

Finansies

Volgens die vereistes van die Suid-Afrikaanse Skolewet, hou die Beheerliggaam jaarliks in November-maand ‘n  Algemene begrotingsvergadering saam met die ouers van die skool.  Tydens hierdie vergadering word ‘n voorlopige begroting aan die ouers voorgehou.  Die skoolgelde, studiegelde en rekenaarklubgelde vir die daaropvolgende jaar  word dan ook volgens hierdie voorlopige begroting voorgelê.  Indien hierdie voorlopige begroting dan deur die meerderheid van ouers goedgekeur word, word die begroting dan algemeen aanvaar en as geldig beskou.

Volledige inligting rakende die skoolgelde, studiegelde en rekenaarklubgelde word dan per nuusbrief aan al die ouers deurgegee.  Alle inligting hieromtrent is ook by die skool beskikbaar. 

Vir meer inligting hieromtrent, blaai gerus deur ons nuusbriewe of kontak gerus die skool.

  © 2007 President Brand Primêre Skool. Alle Regte Voorbehou. Privacy Policy Disclaimer Ontwerp deur Centerweb
 
Benodig Flash Player.
Beste met 1024 x 768 skerm resolusie.